Developed by ACH&SS - 2011 Hoër Meisieskool Paarl          Girls’ High School   Since 1876 Graad 12 Uitslae GHS is a School of excellence in  the Western Cape (HS) We are one of the top 10 schools: 2006, 2007 and 2008 We are one of the top 15 schools: 2009 Matric results for 2010, 100% Pass rate 71,4% Class average Matric results for 2011 100% slaagsyfer; 72 kry toelating tot Univ. graadkursus; Class average of 71%; 18 candidates pass with merit (A-aggregate). Marli Coetzer 80,3%; Elzaan Booyens 80,4%; Helga du Plessis 80,7%; Elaine Jordaan 81%; Chanimari Marais 81,1%; Lisa Joubert 81,3%; Anke Malan 82,4%; Hanri Ferreira 82,4%; Aletta Swart 83,7%; Jaydeé Joubert 84%; Christél van Aswegen 84,6%; Janine Botes 84,7%; Jonike Dreyer 84,7%; Juanne v d Walt 86%; Carla van Rooyen 89,9%; Tamzyn Trevor 91,1%; Roenie van Staden 91,6%; Janneke Scholtz 94,4%. (7de in die Wes-Kaap)   At Paarl Girls' High School we are extremely fortunate to have the best trained and motivated   teachers who make it their priority to be the best educationalists that they can be. Proof of   this lies in the excellent record shown throughout our senior certificate examination results.  'n Bydraende faktor is dat ons leerders reeds in gr.8 geleer word om met selfdissipline en   verantwoordelikheid hul skoolwerk te bemeester. Dit is ook wetenskaplik bewys dat leerders   aan eengeslagskole akademies beter presteer as in gemengde skole.   Na afloop van die Senior Sertifikaat eksamen van 2007, val die eer ons te beurt om vir die   tweede agtereenvolgende jaar gelys te word onder die 10 Top-skole van die Weskaap - hierdie   prestasie is behaal vir, onder andere, die volgehoue puik akademiese prestasies van die laaste 3   jaar. Uiteindelik kom die eer van alle suksesse, wat ons op akademiese gebied behaal, ons Hemelse   Vader wat aan ons opvoeders en leerders die nodige talente gegee het om tot hierdie   hoogtes te styg, toe.  Akademiese Kompetisies  Jaarliks neem 'n groot aantal leerders aan olimpiades deel.   Afrikaans-Olimpiade  Hierdie olimpiade word aangebied vir graad 9-12 leerders. Leerders wat Afrikaans Huistaal   neem (ongeag die leerder se huistaal), skryf die olimpiade. Leerders wat Afrikaans as Eerste   Addisionele Taal neem (oneag die leerder se huistaal), skryf die Gebruiks-Afrikaans-olimpiade.   'n Sertifikaat word aan die leerders uitgereik en aanloklike kontant- en ander pryse is op die   spel. Die eksamen word gewoonlik in Maart afgelê.   Verbruikerstudie  Ons neem gereeld deel aan die Nasionale Verbruikerstudie Olimpiade. In die verlede het ons   feitlik elke jaar 1 of selfs 2 kandidate wat onder die Top 10 eindig.  Kookkompetisies  Deelname aan kookkompetisies soos die Rooi Rose Toptienerkok en die Moir’s Bakkompetisie   word ook elke jaar aangemoedig en ons behaal ook hierin groot sukses!!   Wiskunde Olimpiade  Ons neem jaarliks deel aan 2 olimpiades nl. die Universiteit van Kaapstad se Wiskunde   Olimpiade en Harmony Wiskunde Olimpiade. Leerders skryf individueel of in pare in.       Akademie HMS presteer by die UCT Wiskunde olimpiade Links: Sian Bradbury - Gr 10 Regs: Carlé Cillié - Gr 10 Hulle het n algemene 2de plek en  goue medalje verower by die jaarlikse UCT Wiskunde olimpiade vir hul pare inskrywing. Fisiese Wetenskappe Fisiese Wetenskappe Claudia Fouche, Amie Grier, Taylor Williams, Lara Baudewig, Anika Smit - ‘n paar gr. 5 leerders hou ‘n markdag! Science is so much fun! Subject Choices Afrikaans HT & EAT English HL & FAL Duits Mathematics & Maths Literacy Physical Science Lewenswetenskappe Accounting Economics Musiek Verbruikerstudie Computer Application Technology Geskiedenis GR 8 en 9 leerders neem reeds Duits en Rekenaarvaardigheid ICDL word ook aangebied Boat Trip Koln Dusseldorf carnival K21 art museum Koln Youth Hostel Dusseldorf K21 Art Museum Dusseldorf Luxembourg streets Weird transport OR Thambo Luxembourg Neustadt School Visit Click thumbnail to enlarge Our Art students won in the KWV art competition