Timeless Magic - Photo Gallery - 2010
High School
Primary School
HMS se swemseisoen het sommer vroeg vanjaar afgeskop met die jaarlikse Kleure Gala op Woensdag, 27 Januarie 2010. Almal het
Van die 12 spelers verkies tot die Boland tennis span is nie minder as 4 leerders van Hoër Meisieskool Paarl.
BLOEMHOF 439 (477); LARRIES 405 (342); GHS 369 (336); RHENISH 189 (133).
Dyveke Borg is gekies om die Boland tennis span te verteenwoordig by die SA Hoërskole Tennis Toernooi in Pretoria gedurende die Maart skool vankansie.<
Nicole Hockey en Elda Meyer, leerders van HMS Paarl, is opgeneem in die Boland Muurbalspan en het die afgelope naweek aan die Bloemfontein Ope deelgen