Hoër Meisieskool Paarl          Girls’ High School   Since 1876 THE MAGIC OF THE NAUTILUS The shell pictured on the dark  green background between  the letters G and H is the  Nautilus, a well-known shell  which is often washed up on  our shores. The shell is in  volute and multi-chambered.  The body of the animal is  contained in the outermost  chamber, with the head and  arms protruding. The animal  advances as it increases in  size, forming a larger chamber  off the one last occupied’  Developed by ACH&SS - 2011 Ons gedragskode  Ons gedragskode is gebaseer op die Christelike beginsels van liefde, respek en bedagsaamheid. Die  skool erken en respekteer die regte van die individuele leerder, opvoeder en ouer. Die skool verwag  ook van die individu ook respek vir die regte van die skool om ’n gelukkige en uitdagende omgewing  daar te stel waarin almal met trots hul volle potensiaal kan bereik. The following Code of Conduct will  ensure this treasured learning environment: We expect all GHS learners to be courteous and  considerate towards all people they come in contact with. The highest standard of honesty, integrity  and sincerity are expected from our learners at all times. Van HMS-leerders word verwag om hul  lojaliteit aan die skool te betoon deur netheid op hul persoon, korrektheid in die dra van die uniform  en deur goeie gedrag te alle tye en op alle plekke. Van leerders word verwag om versigtig en met  verantwoordelikheid om te sien na hul eie eiendom, ander se eiendom en die skool se eiendom  (insluitende geld, die geboue en die terrein) en om enige skade of verlies te vergoed. To ensure that  all learners correctly interpret and understand this Code of Conduct, specific school rules will be  made available annually. These rules will, from time to time, be re-evaluated and adjusted where  necessary. Die Hoёr Meisieskool Paarl is uniek in die opsig dat al ons leerders, gr.1 tot  gr.12, op dieselfde perseel gehuisves word. Die gr.R klas deel saam met die  kleuters en peuters, ’n huis aangrensend aan die skool wat algemeen bekend  staan as die HMS Voorskoolse sentrum. Ten spyte van groeiende getalle word  daarna gestreef om elke leerder persoonlik te leer ken en tot haar eie reg te  laat kom. As gevolg van die dubbelmedium taalbeleid, d.w.s. waar onderrig in  klasse in beide Afrikaans en in Engels plaasvind, is ons leerders aan die einde  van hul skoolloppbaan ten volle tweetalig. We strive not only to be the best educational institution, but also to create  ample opportunities for learners to develop their sport and cultural talents to  the best of their ability. We believe in a close partnership with the parents of  our learners, as we need each other in fulfilling our dream of developing well  balanced, value driven citizens. We teach our learners to respect all people,  regardless of their religion and cultural background. We are a value-driven  school. The school’s Code of Conduct is based on values illustrated by the  Christian faith, without discriminating against learners from other religions.  Integrity, respect, pride and love form part of our daily lives. Each year we  choose a value on which we will concentrate. The value for 2011, is TRUST. Our  school has pride in 132 years of treasured traditions and high moral values. Hoewel ons reeds ons eeufees in 1976 gevier het, doen ons steeds die nodige  aanpassings om tred te hou met nuwe ontwikkelinge. Gevolglik beskik die skool  oor twee volledig toegeruste rekenaarlaboratoriums waar leerders van Graad R  tot Graad 12 onderrig word. Daar is ook 'n voltydse toegewyde ADSL Internetverbinding en die fasiliteit is  ten minste twee middae per week vir navorsing vir die leerders beskikbaar.  Rekenaargesteunde onderrig word tans in al die vakke aangemoedig.  Rekenaartoepassingstegnologie word tans in gr.10 – 12 onderrig. ICDL word  ook as buite-kurrikulêre aktiwiteit aangebied.      General Information