Developed by ACH&SS - 2011 Hoër Meisieskool Paarl          Girls’ High School   Since 1876 Redenaars- en Debatsvereniging  HMS se leerders is dogters wat glo dat kinders nie net gesien, maar ook  gehoor moet word, daarom neem hulle aktief deel aan verskeie  kompetisies deur die jaar.  Die grootste kompetisie is die jaarlikse  nasionale ATKV-kompetisie. Ons stuur die maksimum  redenaarsinskrywings vir Afrikaans Eerste Taal.    D.F. Malan bied jaarliks ‘n luisterryke kompetisie (Dink-of-sink) aan wat ‘n  heerlike ete behels asook van ons glitterati in die vermaaklikheidswêreld  betrek. HMS woon ook altyd hierdie geleentheid by.  Die volgende personeellede kan oor kultuuraangeleenthede gekontak  word:  Mev. R. Taylor:   H/S Debat   Mev. B. Dreyer:   H/S Redenaars (Afrikaans Huistaal)   Me.   L. Nortier:   H/S Redenaars (Engels)  Mev.   H Muller: H/S (Redenaars: Addisionele taal) en L/S redenaars      Kultuur ATKV Debat Public Speaking Competition On 12 April 2011, Paarl Girls' High hosted a public speaking competition. 16 learners from Paarl Girls' High School, La Rochelle and Paarl Boys' High School took part. The competition was won by Este Burger (Paarl Girls' High). Jackie van Schalkwyk (Paarl Girls' High) came second, and Helen Denny (La Rochelle) came in third place. Congratulations to these girls.