Hoër Meisieskool Paarl
Girls’ High School
Since 1876
Developed by ACH&SS - 2011
GHS SWIMMING
Drie van HMS se
swemmers, Anniec Marais
(O/19), Jana Pretorius
(O/19) en Lisa Kirsten
(O/16), het gekwalifiseer
vir die Level 3 Gala wat in
Durban plaasgevind het
vanaf 18 tot 23 Maart. Al
drie het uitstekend geswem
en hul tye baie verbeter.
Anniec Marais het in al drie
haar items gekwalifiseer vir
die finale en het die
volgende uitslae behaal:
9de in 50m Borsslag, 9de
in 100m Borsslag en 6de in
200m Borsslag. Baie geluk
aan die drie swemmers
met hul pragtige prestasie.
Lisa Kirsten, Jana
Pretorius en Anniec
Marais.
Latest News
Besig met die kreet.....
Elke Girls High leerder sing
saam soos een man aan een
van die mees indrukwekkende
krete ooit!!
Almal het saamgestaan en
elke atleet ondersteun tot aan
die bitter einde. Dit was
sowaar 'n dag van
uitmuntende atletiek en
ongelooflike eenheid as n
skool.
Click on the picture to see live!
Alle foto’s kan besigtig en bestel word by:
Tammy-Ann Fortuin besoek
haar ou alma mater.
Frans Cronje visits GHS.
Die laerskool hou piekniek op Me
Colyn se verjaarsdag.
Matriekraad RCL PS Prefects CSV-leiers
Victrix Lodorums swem
Miss GHS Finaliste
Maretha Bester gaan NASA toe!