General information

Documents & Forms download section



Die Hoёr Meisieskool Paarl is uniek in die opsig dat al ons leerders, gr.1 tot gr.12, op dieselfde perseel gehuisves word. Die gr.R klas deel saam met die kleuters en peuters, ’n huis aangrensend aan die skool wat algemeen bekend staan as die HMS Voorskoolse sentrum. Ten spyte van groeiende getalle word daarna gestreef om elke leerder persoonlik te leer ken en tot haar eie reg te laat kom. As gevolg van die dubbelmedium taalbeleid, d.w.s. waar onderrig in klasse in beide Afrikaans en in Engels plaasvind, is ons leerders aan die einde van hul skoolloppbaan ten volle tweetalig. We strive not only to be the best educational institution, but also to create ample opportunities for learners to develop their sport and cultural talents to the best of their ability. We believe in a close partnership with the parents of our learners as we need each other in fulfilling our dream of developing well balanced, value driven citizens. We teach our learners to respect all people regardless of their religion, and cultural background. Read more...

  

Ons visie / Our vision

Ons skep ‘n gelukkige en uitdagende leefruimte waarin elke individu met trots sy/haar volle potensiaal kan bereik. We create a happy and challenging environment where every individual can proudly achieve his/her full potential.


  

A badge of honour

Image

Almost the first thing a girl purchases when she comes to this school is a blazer. In order to wear it with pride it is necessary to know its significance. The Latin words in the white scroll attached to the dark green shield read AMPLIORA ET ALTIORA meaning "Larger and Higher". These words highlight the reason why we are inspired to emulate the lifestyle of the Nautilus: To turn away from things that are small, mean, foolish and unworthy and to follow what is true, pure, honest and just.


  

The MAGIC of the nautilus

Image

The shell pictured on the dark green background between the letters G and H is the Nautilus, a well-known shell which is often washed up on our shores. The shell is in volute and multi-chambered. The body of the animal is contained in the outermost chamber, with the head and arms protruding. The animal advances as it increases in size, forming a larger chamber off the one last occupied’.


  

Ons gedragskode

Ons gedragskode is gebaseer op die Christelike beginsels van liefde, respek en bedagsaamheid. Die skool erken en respekteer die regte van die individuele leerder, opvoeder en ouer. Die skool verwag van die individu ook respek vir die regte van die skool om ’n gelukkige en uitdagende omgewing daar te stel waarin almal met trots hul volle potensiaal kan bereik. The following Code of Conduct will ensure this treasured learning environment: We expect all GHS learners to be courteous and considerate towards all people they come in contact with. The highest standard of honesty, integrity and sincerity are expected from our learners at all times. Van HMS-leerders word verwag om hul lojaliteit aan die skool te betoon deur netheid op hul persoon, korrektheid in die dra van die uniform en deur goeie gedrag te alle tye en op alle plekke. Van leerders word verwag om versigtig en met verantwoordelikheid om te sien na hul eie eiendom, ander se eiendom en die skool se eiendom (insluitende geld, die geboue en die terrein) en om enige skade of verlies te vergoed. To ensure that all learners correctly interpret and understand this Code of Conduct, specific school rules will be made available annually. These rules will, from time to time, be re-evaluated and adjusted where necessary.


  

HMS / GHS “MAGIC”

1. We make it our pride to know everybody associated with the school as well as the history, legends and traditions associated with GHS. 2. We create an environment where everybody feels safe and contented. 3. Ons almal, opvoeders, werkers, leerders en ouers, werk spontaan saam om dinge in die skool suksesvol te laat plaasvind. 4. Ons almal neem deel aan positiewe versterking deur erkenning te gee aan dié wat dit toekom en is nie jaloers op dié wat sukses behaal nie. 5. Everyone must strive to become part of the group of individuals in GHS who MAKE THINGS HAPPEN.


  

Beheerliggaam

Voorsitter: Anneli Karsten - annelikarsten@gmail.com

Onder Voorsitter: Jacques du Preez - jacquesdp@nexusag.net

Tesourier: Adriaan van der Merwe - Adriaan@timdutoit.co.za

Hennie Karsten - hennie@ekcon.co.za

Zane Meyer  - zane@faurefaure.co.za

Sonia Burger - Sonjab@iafrica.com

Theresa van der Merwe - jaktheresa@telkomsa.net

 

Personeellede:

Reinette Colyn (Skoolhoof)

Ria Taylor

Theresa van der Vyver

 

Koshuis:

DU TOIT Piet

 

Gekoöpteer:

Ronell van Tonder (Voorskoolse Sentr.)

Sharlene van Deventer (Fin. Beampte)

Denisia Swart (Notulerende Sekretaresse)

Anthony Nielsen (Koshuiskomitee Voorsitter)

Sandra Vorste (OOV Voorsitter)

 

Leerders:

Salomé van Zyl (Hoofdogter)

Mariet van Rensburg (Prefek)

Back to top