Presteerders

Paarl Vallei Eistedfodd

Twee van HMS se
leerders het tydens die Paarl Vallei Eistedfodd besondere prestasies behaal.
Links is Elaine Jordaan wat bekers verower het vir beide haar solo- en duet
onder 16 en Anrika van der Merwe vir die onder 16 groepdans. Beide is leerlinge
van Joy Carghill.

Image