Sponsors
Die 0/7 en 0/8 leerders ontvang vaardigheidsontwikeling, maar speel nog nie wedstryde nie. Ligawedstryde word van 0/10 tot 0/13 gespeel.
Ons neem ook deel aan verskeie hokkiedae.
Ons speel gedurende die seisoen hokkie teen ons broerskool, Primêre Seunskool, en sorg so vir die belangrike interaksie met die seuns. Spesialiseringskursusse vir o.a. doelwagters word ook by die skool aangebied.
