Developed by ACH&SS - 2011
Fisiese ontwikkeling speel 'n baie groot rol in die emosionele ontwikkeling van
enige kind. Daarom is dit vir ons baie belangrik dat ons dogters aan sport moet
deelneem, met die klem op maksimale deelname en genot! Vir HMS is die
deelname, spanwerk, goeie sportmanskap en gereelde deelname net so belangrik
as die individu wat groot hoogtes bereik.
Ons bied 'n groot verskeidenheid sportsoorte aan:
SOMER
- atletiek, tennis, swem
WINTER
- netbal, hokkie, landloop
Deelname aan sport is nie verpligtend nie, maar ons moedig al ons leerders aan om
ten minste aan een winter- en een somersport deel te neem. In alle sportsoorte
streef ons daarna om soveel as moontlik spanne in die liga in te skryf. Aangesien
maksimale deelname vir ons baie belangrik is, poog ons om in al die sportsoorte
top afrigters te verskaf. Waar die behoefte hom voordoen, maak ons ook van buite-
afrigters gebruik. Afrigters word gereeld op kursusse gestuur sodat hulle te alle tye
op hoogte kan bly van die nuuste verwikkelinge in die betrokke sportsoort!
Ons top spanne neem gereeld aan toernooie deel en gaan jaarliks op toere en
kursusse buite die Weskaap! 'n Groot hoogtepunt vir ons almal is die All Girls'
Festival waar al ons eerste tennis-, netbal-, hokkie-, debat-, redenaarspanne en
orkes jaarliks teen 18 van ons land se top meisieskole gaan meeding. Ons word
hier gereken as een van die top 3 skole!
Ons skool bied ook die Bennie Saayman Netbalskool aan waar netbalvaardigheid
ontwikkel word (kwartaal 1, 2 en 3).
'n Wit/jade/navy hempie en navy broekie is die verpligte sportdrag wat elke leerder
tydens oefeninge moet dra. Tydens wedstryde of groot byeenkomste dra leerders
ook soms klere wat geborg is, maar dit sluit altyd aan by ons wit sporthempie,
navy kortbroekie en ons skool se jade an navy sweetpak.
Ons het ook 'n sportkantoor waar die sportorganiseerder elke dag hard werk om
die beste geleenthede vir elke span te bied. Die besonderhede is as volg:
Sportorganiseerder:
Marielouw van der Merwe
Tel:
(021) 872 1730
E-pos:
sport@paarlgirlshigh.org.za
Hoër Meisieskool Paarl
Girls’ High School
Since 1876
Sport
Prestasies
27 Januarie 2012
HMS was die algehele wenners van die
Norman Hauzer Bellville byeenkoms.
•
Marise Malherbe beste snr baanatleet
•
Anosjka Teklenburg beste snr veldatleet
•
Janke Visagie beste jnr veldatleet
Karla Borg behaal ‘n 5de plek in die Wilson
Junior Tennis Toernooi.
Zani le Roux is opgeneem in die Boland A-span en
Lulu Kirsten en Charmonique Pople in die B-span
Alta Brink is opgeneem in die o/11 Boland A -span
Desember 2011 - Januarie 2012
Anneken Viljoen, 9, (gr 4) kwalifiseer tydens
die Jack Curry swemkampioenskappe by UWK vir
Level 1 swemkampioenskap in Oos-Londen
Wilson tennistoernooi se afdeling vir dogters o/9
Anneken Viljoen (gr 4) wen
Alexandra During (gr 4) - 2de
Mienke Viljoen (gr 3) - 3de
Anneken Viljoen (gr 4) en Mienke Viljoen (gr3)
verteenwoordig Boland tydens die
Interprovinsiale byeenkoms op 4 Februarie te Oudtshoorn
Paarl Junior Ope tennis toernooi - November 2011
o/9 dogters presteer uitstekend
1e plek:
Alta Brink
2e plek:
Mienke Viljoen
3de Plek:
Alexandra During
Swem Uitslae:
"Western Province Open Water Challenge One",
Saterdag, 5 November te Ashanti Dam
Ouderdom 16-30
Elaine Edwards -
3de plek (brons medalje)
Marcelle Blom -
6de plek
5 atlete het deelgeneem aan die SA Jeugspele in Polokwane
Tamryn Cupido O/17
100m
Marsunet Breytenbach O/17
200m
Christel van Tonder O/17
400m
Este Burger O/17
400m Hekkies
Kulthoom Gaidien U/17
Pole Vault
4M Prestige Atletiekbyeenkoms 2011
GHS Bloemhof
399
GHS Paarl
398
La Rochelle
395
Rhenish
155
4M Atletiekbyeenkoms
Interskole Swem 2011
Athletes took part in Germiston at
SA Youth Championships
Carina, Chané,
Louise & Marise
Emma, Kayla
& Danelle
All 17 learners received
Boland colours
Carina Troost -in SA National Arabian Championships;
achieved Reserve Champion Child/Junior riding horse.
Lauren, Hannah, Lee-Ann,
Sian & Kyla
Click thumbnail to enlarge
Tamryn
Elizma, Stephanie
& Mienke
Tasha, Anri
& Kulthoom
Christel
Shannen & Landi
Elizma
Janke, Kara & Nicky
Rouve
Marikie
Junior klasse:
1ste Country Pleasure
1ste English Pleasure
1ste: Show Hack
4de: Hunter Pleasure
Senior klasse( oor 18 jaar):
2de: Senior Show Hack
3de: Senior Hunter Pleasure
5de: Senior Country Pleasure
4de: Open Riding Horse
Marise Malherbe (0/16A)
is aangewys as een van die
top 36 Netbalspelers by die
SA-kampioenskappe by
die SA’s.
Carina Troost
SE DEELNAME AAN
ARABIERPERD KOMPETISIE
Voorgeskrewe
sportdrag
........and they love their principal
Golfbuddies
Hockey School